GRAAD 1 ARGITEKTE – 13 Mei 2025

GRAAD 1 ARGITEKTE – 13 Mei 2025 “Architecture is a visual art, and the buildings speak for themselves.” – Julia Morgan Mag ons “jong argitekte” altyd aanhou skep en hul kreatiwiteit nooit gedemp word nie.

Read more
Gr 7 EKSPERIMENTE – 13 Mei 2025

Gr 7 EKSPERIMENTE – 13 Mei 2025 “All life is an experiment. The more experiments you make the better.” – Ralph Waldo Emerson Die Graad 7’s is besig met hul Chromatografie eksperiment. Chromatografie is die chemiese proses om die kleure in ‘n filtpen van mekaar te skei

Read more
Graad 1 – Lewensvaardigheid

Graad 1 – Lewensvaardigheid Ons graad 1 leerders het vandag musiekskudbottels gemaak. Julle is baie graad 1’s, ons kan nie wag om te sien wie almal ‘n loopbaan in musiek gaan volg nie.

Read more
Belangrike Datums – Kwartaal 1

Kyk gerus na ons voorlopige kwartaal beplanning. Indien daar enige veranderinge aangebring word sal dit vroegtydig deur middel van die klasgroepe en D6 aan ouers kommunikeer word. Ons sien uit na ‘n besige kwartaal vol opwinding. #blanco #blancobokkies #kwartaalbeplanning #kwartaal1 #2024 #belangrikedatums

Read more
Welkom graad 1’s

Ons leerders is almal reeds hard aan die werk en reg vir al die opwinding wat 2024 gaan bied. Die graad 1 maats het hulle eerste skooldag ook met dapperheid en opgewondenheid trotseer. Hier is ‘n paar foto’s van ons volwaardige graad 1 Blanco bokkies op hulle eerste dag.

Read more
Pre-Primêre Gradeplegtigheid 2023

Pre-Primêre Gradeplegtigheid 2023 ‘n Week gelede was dit ons pre-primêre gradeplegtigheid. Dit was ‘n spog geleentheid met die maats, ouers, oumas en oupas wat pragtig gelyk het. Ons kon hulle opgewondenheid nie demp nie. Die maats gaan nou “grootskool” toe en word met Deuteronomium 31:6 uitgestuur: “Hou moed en wees dapper! Moenie bang wees nie, […]

Read more
2023 Skooljaar eindig

2023 Skool Jaar Eindig Die 2023 skooljaar het tot ‘n einde gekom en die lank verwagte somer vakansie is hier. Die Blanco Bokkies wens aan elkeen ‘n geseënde feestyd toe. Geniet die tyd saam met familie en vriende, maar gebruik ook die tyd om te rus. Ons sien uit om almal weer terug te verwelkom […]

Read more
Graad 7 leerders se laaste eksamen

Graad 7 leerders se laaste eksamen Ons graad 7 leerders het vandag hulle laaste eksamen van hulle laerskool loopbaan geskryf. Daarna het hulle die geleentheid gehad om ‘n afskeidsbyeenkoms by te woon en die tradisie voort te sit om vir die laaste keer die klok te lui. Baie sterkte julle, ons glo en vertrou dat […]

Read more