Ons leerders is almal reeds hard aan die werk en reg vir al die opwinding wat 2024 gaan bied. Die graad 1 maats het hulle eerste skooldag ook met dapperheid en opgewondenheid trotseer.
Hier is ‘n paar foto’s van ons volwaardige graad 1 Blanco bokkies op hulle eerste dag.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *