Graad 1 Kreatiwiteit 2025 – Troeteldiere Die Graad 1-klasse het denkbeeldige troeteldiere gemaak. Verbeelding is baie belangrik vir kreatiewe ontwikkeling, probleemoplossing en persoonlike groei
Graad 1 Kreatiwiteit 2025 – Troeteldiere Die Graad 1-klasse het denkbeeldige troeteldiere gemaak. Verbeelding is baie belangrik vir kreatiewe ontwikkeling, probleemoplossing en persoonlike groei
Graad 5 en 6 leer van die weer 2025 Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het vandag ons Graad 5 en 6 leerders besoek om hulle meer te leer van die weer en […]
Gr 2 VERVOERMIDDELS 2025 Vandag het die Gr 2’s vervoermiddels gemaak van afval materiaal.Well gedaan julle!
Pre-Primer – Beroeps week 2025 “Vir sy eie voordeel beklee ‘n man ‘n beroep, vir die voordeel van sy ewemens volg hy ‘n roping.” – C. J. Langenhoven Ons Graad […]
AKADEMIESE TOP 10: Kwartaal 2 2025 “Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.” – Nelson Mandela Baie geluk aan elkeen van ons Graad […]
GRAAD 1’S LEER VAN MENSE IN DIE GEMEENSKAP Die graad 1’s is besig om van mense in die gemeenskap te leer. Hulle was bevoorreg om ‘n besoek van ‘n verpleegster […]
GRAAD 1 ARGITEKTE – 13 Mei 2025 “Architecture is a visual art, and the buildings speak for themselves.” – Julia Morgan Mag ons “jong argitekte” altyd aanhou skep en hul […]
Gr 7 EKSPERIMENTE – 13 Mei 2025 “All life is an experiment. The more experiments you make the better.” – Ralph Waldo Emerson Die Graad 7’s is besig met hul […]
Graad 1 – Lewensvaardigheid Ons graad 1 leerders het vandag musiekskudbottels gemaak. Julle is baie graad 1’s, ons kan nie wag om te sien wie almal ‘n loopbaan in musiek […]