SEKRETARESSEDAG 2026 Vandag is die dag wat ons hierdie twee sterre in ons kantoor vier! Baie dankie aan hierdie twee dames wat almal altyd met ‘n vriendelike glimlag groet en […]
FIETSRY – Nasionale Kampioenskappe 2026 Laerskool Blanco is die laerskool met die meeste fietsryers in die hele streek wat gekwalifiseer het om na die Nasionale Kampioenskappe te gaan! ππΏπ¦ Ons […]
Landloop – Rhys Goosen 2026
LANDLOOP – Rhys Goosen 2026 Ons wens Rhys Goosen alle sterkte toe wat aan Atletiek Suid-Afrika se Landloop kampioenskappe deelneem op 5 September. Hy neem deel aan die 3km resies […]
BUITESPORT – SA-kleure Gimnastiek 2026
BUITESPORT – SA-kleure Gimnastiek 2026 π€Έπ»ββοΈπ Baie geluk, Ilani! ππ€Έπ»ββοΈ Ons is ongelooflik trots op Ilani Lubbe wat haar SA-kleure in Trampolien en Dubbelmini-trampolien verwerf het! πΏπ¦ππ» Sy is ook […]
Groet vir Oom Dan 2026
Groet vir Oom Dan 2026 Vandag neem ons met gemengde gevoelens afskeid van oom Dan. Na soveel jare van getroue diens, harde werk en waardevolle bydraes by Laerskool Blanco, is […]
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 28 Augustus 2026
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 28 Augustus 2026
Graad 6 NWT β Eenvoudige Stroombane! 2026
β‘π Graad 6 NWT β Eenvoudige Stroombane! π‘ Vandag het ons Graad 6-leerders prakties geleer hoe eenvoudige stroombane werk. Deur self te bou en te eksperimenteer, het hulle ontdek wat […]
MINI-RUGBY TEEN HOLY CROSS 2026
MINI-RUGBY TEEN HOLY CROSS 2026 Ons mini-rugby sluit af op n hoΓ« noot. Vandag het die seuns teen Holy Cross gaan speel en het dit gate uit geniet. Ons is […]
Damesmiddag met Gretha Wiid 2026
Damesmiddag met Gretha Wiid 2026 Dames, kom geniet βn inspirerende en bemoedigende middag saam met die geliefde Gretha Wiid! β¨ βn Geleentheid om te lag, te leer, te groei en […]
TENNIS – Rising Stars toernooi 2026
TENNIS – Rising Stars toernooi 2026 Laerskool Blanco se Oranjebal-seunsspan en senior seunsspan het Vrydag, 21 Augustus deelgeneem aan die Rising Stars toernooi by die Great Akademie se bane. Ons […]









