SKAAK – Wes-Kaap Topskole toernooi 2025 Ons o/9- en o/13-dogters het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Topskole toernooi deelgeneem in Hermanus. Wat ‘n fantastiese prestasie om deur te dring […]
Boomplantdag 2025
Boomplantdag 2025 Ons het hierdie jaar as skool 2 nuwe Assegaaibome geplant by die netbalbane. In die toekoms gaan ons heerlike koelte hê terwyl die kinders Netbal en Tennis speel. […]
Brief uit die Hoof se kantoor: 08 September 2025
Brief uit die Hoof se kantoor: 08 September 2025
Maandag Motivering – 01 Steptember 2025
Maandag Motivering – 01 Steptember 2025
TENNIS September 2025
TENNIS Die tennisspan het deelgeneem in die Rising stars tennistoernooi, Vrydag 5 September. Hulle het 4de geëindig! Ons is baie trots op hulle!
FEESVIERING by BLANCO-STASIE 2025
FEESVIERING by BLANCO-STASIE Vandag vier ons fees! Ons skoolhoof verjaar. Hy hou baie van treine en daarom is daar ‘n Blanco-stasie geskep spesiaal net vir hom. Mag elke deel van […]
Sekretaressedag 2025
Sekretaressedag 2025 Laerskool Blanco is so gelukkig om Tannie WIlma en Tannie Elydia by ons skool te hê! Albei van hulle is passievol oor ons skool en toegewyd aan ons […]
Mnr Kloppers verjaar – 03 September 2025
Meneer Jacques Kloppers verjaar! Baie geluk met die verjaarsdag Meneer Kloppers. Mag die eerste een by Laerskool Blanco vol vreugde, bederf en seën wees. Geniet die dag saam met die […]
Voorskoolse Atletiek (Oefening) 2025
Voorskoolse Atletiek (Oefening) 2025 Ons voorskoolse maats is besig om hard te oefen vir hulle atletiekbyeenkoms wat Saterdag, 6 September plaasvind. Niks kan hulle gees demp nie!
Maandag Motivering – 01 Steptember 2025
Maandag Motivering – 01 Steptember 2025 Met die nuwe seisoen wat aangebreek het, is dit tyd om saadjies te saai in ander se lewens wat groei kan bevorder.








