Buitesport – Madiba Cup Gymnastic Competition” 2025
Keon Botha het die naweek deelgeneem aan die “Madiba Cup Gymnastic Competition”.
Hy behaal ‘n 1ste plek in “Tumbling Level 6”
Hy behaal ‘n 2de plek in “Double Mini Level 9”
Hy behaal ‘n 1ste plek in “Trampoline Level 7”
Hy ontvang ook die trofee vir “Tumbling Level 6” in die afdeling vir seuns, 9 – 10 Jaar.
Baie geluk Keon, ons is trots op jou.
