Bababederf – Juffroun Anzel se Babatee 2025
Ons het verlede Vrydag die geleentheid gehad om Juffrou Anzel en haar nuwe bondeltjie vreugde te bederf.
Mag sy alles wees waaroor julle droom. Mag sy oneindige vreugde en oorvloedige seën bring vir almal wat haar ontmoet.
Geniet die laaste paar weke as ‘n familie van 3…tot sy haar opwagting maak.







