⚡🔋 Graad 6 NWT – Eenvoudige Stroombane! 💡
Vandag het ons Graad 6-leerders prakties geleer hoe eenvoudige stroombane werk.
Deur self te bou en te eksperimenteer, het hulle ontdek wat nodig is om ’n gloeilampie te laat brand.
Leer deur te doen – dis wanneer NWT lekker raak!
