Netbal Afrigters 2026 Ons is opsoek na ouers om ons te kom help Netbal afrig!
BLANCO STRIKERS SKITTER KRIEKETTOERNOOI – Apr 2026
🏏 BLANCO STRIKERS SKITTER KRIEKETTOERNOOI!🏏 Baie geluk aan die Blanco Strikers O/13 seuns wat hulself uitstekend bewys het tydens die Southern Cape Kriekettoernooi wat vanaf 27–29 Maart 2026 in Hartenbos […]
Maandag Motivering – 13 April 2026
Maandag Motivering – 13 April 2026
Borgskap – Kazin Trading George
Borgskap – Kazin Trading George Ons as Laerskool Blanco wil weer eens vir Kazin Trading George baie dankie sê vir die ruimhartige skenking van die wagtehuisie by die ingang van […]
Maandag Motivering – 06 April 2026
Maandag Motivering – 06 April 2026 Die lirieke van die bekende lied “Omdat Hy leef” is op hierdie dag so gepas. ” Omdat Hy leef, sien ek kans vir môre, […]
GOEIE VRYDAG 2026
GOEIE VRYDAG God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige […]
South African Junior Closed Chess Championship 2026
South African Junior Closed Chess Championship 2026 Tydens die South African Junior Closed Chess Championship, het Esra Muller 4 van haar 9 rondtes gewen. Om genooi te word na die […]
GELUKWENSING – Juffrou Jani Trou
GELUKWENSING – Juffrou Jani Trou Juffrou Jani en haar man Reynier is Saterdag, 28 Maart in die huwelik bevestig. Baie geluk aan Mnr. en Mev. Van Rooyen! Mag nie net […]
Maandag Motivering – 30 Maart 2026
Maandag Motivering – 30 Maart 2026 Onthou om pret te hê hierdie vakansie. Haal die kaarte en bordspeletjies uit en geniet mekaar se geselskap.
South African Junior Closed Chess Championship 2026
South African Junior Closed Chess Championship 2026 Ons wens Esra Muller alle sterkte toe met haar deelname aan die “South African Junior Closed Chess Championship” wat plaasvind in Rustenburg. Dit […]









