Borgskap – Kazin Trading George
Ons as Laerskool Blanco wil weer eens vir Kazin Trading George baie dankie sê vir die ruimhartige skenking van die wagtehuisie by die ingang van ons skool.
Ons waardeer dit opreg dat Kazin in ons skoolgemeenskap belê.
Ondersteun hulle gerus.
Sien die aanghegte pamflet vir meer inligting.
