GROOT PRESTASIE – SUID-KAAP KINDERKOOR Baie geluk aan Lilly Johnson (Gr. 7 – 2025), Aiden Pienaar (Gr. 6) en Rualize Visser (Gr7), Jané Swart en Rhodé Fourie, wat gekies is […]
Maandag Motivering – 27 April 2026
Maandag Motivering – 27 April 2026 VRYHEIDSDAG Want om vry te wees, is nie net om die kettings af te gooi nie, maar om op ‘n wyse te lewe wat […]
DAANTJIE KAT BESOEK DIE PRE-PRIMER 2026
DAANTJIE KAT BESOEK DIE PRE-PRIMER! Ons klein maatjies het Vrydag ‘n baie oulike en belangrike besoek gehad van Daantjie Kat en die verkeersdepartement! Hy het vir die kinders op ‘n […]
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 21 APRIL 2026
GEORGE MOTORKLUB 2026
GEORGE MOTORKLUB Baie geluk aan ons sterre op die baan! Die George Motorklub se karting-span het gedurende 2025 uitstaande buitemuurse prestasies behaal, en ons kan nie anders as om met […]
MINI-RUGBY EN NETBAL 2026
MINI-RUGBY EN NETBAL Ons mini rugby- en -netbalspanne het Saterdag, 18 April, deelgeneem aan wedstryde by George Voorbereidingskool, en wat ’n dag was dit nie! Ons leerders het hulself uitstekend […]
Juffrou Ancois verjaar! 20 April 2026
Juffrou Ancois verjaar! Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Ancois. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Juffrou Estée verjaar! 20 April 2026
Juffrou Estée verjaar! Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Estée. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Maandag Motivering – 20 April 2026
Maandag Motivering – 20 April 2026
BAIE GELUK Juffrou Rianné
BAIE GELUK Juffrou Rianné Baie geluk aan Juffrou Rianné wat vandag haar graad verwerf het! Jou harde werk, deursettingsvermoë en toewyding het vandag vrugte afgewerp. Jy is ’n inspirasie vir […]









