Maandag Motivering – 02 Feb 2026

Foute is bewyse dat ons probeer het.
Help ons leerders om te verstaan dat die lewe nie perfek is nie. Ons sal foute maak, wat vir ons die geleentheid gee om te leer en groei. Hoe ons dit hanteer is egter die belangrikste – wees die veilige hawe waar ons leerders weet, dat ons steeds in hulle glo enehulle lief het, ten spyte van die foute.