GIMNASTIEK

Baie geluk aan Ilani Lubbe wat op 9 en 16 Mei aan die Garden Route Invitational in Mosselbaai deelgeneem het, waar verskeie klubs in die Tuinroete teen mekaar meegeding het!
Sy het die volgende verower:
* WAG (Women’s Artistic Gymnastics): Silwer
* Trampolien & Tuimel: Goud
Ons is ongelooflik trots op jou prestasies, Ilani!
Ilani neem op 30 Mei deel aan die Eden Kampioenskappe in Mosselbaai. Ons wens haar alle sterkte toe vir die kompetisie!