Maandag Motivering – 22 Steptember 2025 Werk saam met ons daaraan dat elke leerder veilig, geliefd en gekoester sal voel. Dit is deel van ons opvoedingstaak om hulle waardig te […]
Maandag Motivering – 15 Steptember 2025
Maandag Motivering – 15 Steptember 2025 Koester die mense om jou en maak genoeg herinneringe by die plekke wat vir julle spesiaal is.
Maandag Motivering – 01 Steptember 2025
Maandag Motivering – 01 Steptember 2025
Maandag Motivering – 01 Steptember 2025
Maandag Motivering – 01 Steptember 2025 Met die nuwe seisoen wat aangebreek het, is dit tyd om saadjies te saai in ander se lewens wat groei kan bevorder.
Maandag Motivering – 25 Augustus 2025
Maandag Motivering – 25 Augustus 2025 Jou optrede teenoor mense waarmee jy elke dag te doen kry, sê baie meer as die kwalifikasie wat jy verdien het. Alle mense, of […]
Maandag Motivering – 18 Augustus 2025
Maandag Motivering – 18 Augustus 2025 Die oplossing vir enige uitdaging is altyd om aan te hou probeer. Verander dalk jou persepsie, jou aanslag of benadering, maar moet nooit moed […]
Maandag Motivering – 11 Augustus 2025
Maandag Motivering – 11 Augustus 2025 Help jou medemens om te skyn, eerder as om hulle lig uit te doof. Wanneer jou liggie die dag flou is, kan hulle lig […]
Maandag Motivering – 04 Augustus 2025
Maandag Motivering – 04 Augustus 2025 Met goedhartigheid as een van ons waardes waarop ons hierdie kwartaal fokus, is goeie dade teenoor ander iets wat ons beslis kan aanbeveel. Dis […]
Maandag Motivering – 28 Julie 2025
Maandag Motivering – 28 Julie 2025
Maandag Motivering – 22 Julie 2025
Maandag Motivering – 22 Julie 2025 Ons is opgewonde om ons leerders môre terug te verwelkom by die skool, na die vakansie. ‘n Glimlag is ‘n klein gebaar wat enige […]









