Western Cape XCO Cup Series Fietsry

Johan Meyer het deelgeneem aan die Western Cape XCO Cup Series in die Paarl en behaal ‘n 4de plek.
Baie geluk met hierdie prestasie ons is trots op jou.