NASORG SE UITSTEKENDE PRESTASIE – Kwartaal 1 2026 Baie geluk aan ons 5 leerders wat in die Top 10 presteer het. Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding maak ons ongelooflik […]
A-Arts Dans Fees 2026
A-Arts Dans Fees 2026 Ons deel met groot trots Chante Gouws se uitstekende dansprestasies tydens die A-arts Dance and Music Festival wat die naweek van 2–3 Mei plaasgevind het 💃✨ […]
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 05 MEI 2026
Maandag Motivering – 03 Mei 2026
Maandag Motivering – 03 Mei 2026 Dink mooi voor jy doen.
Juffrou Clarise verjaar! 03 Mei 2026
Juffrou Clarise verjaar! Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Clarise. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Werkersdag 2026
WERKERSDAG 2026 Vandag eer ons Laerskool Blanco se werkers vir die langure, die bereidwilligheid, die glimlag op hul gesigte terwyl hulle werk, die eerlikheid, die opregtheid en hul hardwerkendheid. Sonder […]
NETBAL LIGA WESTRYD APRIL 2026
NETBAL LIGA WESTRYD Laerskool Blanco se Netbal het die Liga seisoen goed afgeskop. 0/9-0/13 wen al hulle wedstryde. Ons sien uit na nog baie goeie en opwindende netbal. Go Blanco […]
SA KICKBOXING KAMPIOENSKAP April 2026
SA KICKBOXING KAMPIOENSKAP April 2026 Grayson en Ruben (Gr 5) het deel geneem aan die SA Kickboxing Kampioenskap in Oudtshoorn, waar hulle die Wes-Kaap Provinsie verteenwoordig het! 🇿🇦💪 Baie geluk […]
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 28 APRIL 2026
TOP 10 KWARTAAL 1
TOP 10 KWARTAAL 1 Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding. Julle is ware rolmodelle en wys dat sukses bereik kan word met fokus […]









