NASORG SE UITSTEKENDE PRESTASIE – Kwartaal 1 2026

Baie geluk aan ons 5 leerders wat in die Top 10 presteer het. Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding maak ons ongelooflik trots! 📚🏆
Hou aan droom en werk hard. Nog ‘n bewys dat ons nasorg personeel als insit om die kinders te help om hulle volle potensiaal kan bereik