VISVANG – Eden “SWD” O/13 Varswaterkampioen Wat ’n ongelooflike prestasie! Ons is baie trots op Nica-Mari wat aangewys is as Eden “SWD” O/13 Varswaterkampioen vir die 2025/2026-seisoen! Sy is ook […]
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 18 MEI 2026
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 18 MEI 2026
Oom Kapank verjaar! 16 Mei 2026
Oom Kapank verjaar! Veels geluk met jou verjaarsdag, Oom Kapank. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Hemelvaart 2026
Geseënde Hemelvaart 2026
Oom André verjaar! 14 Mei 2026
Oom André verjaar! 14 Mei 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Oom André. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
LAERSKOOL PARK MINISPORT 2026
LAERSKOOL PARK MINISPORT 2026 🏉🏐 Ons mini-netbal- en mini-rugbyspanne het vandag fantasties presteer teen verskeie skole! Met nuwe taktiek en planne het ons riprugbyspan besonder goed gevaar en ons is […]
Juffrou Elné verjaar! 11 Mei 2026
Juffrou Elné verjaar! Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Elné. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Maandag Motivering – 11 Mei 2026
Maandag Motivering – 11 Mei 2026 Moenie toelaat dat ander se negatiwiteit jou positiewe denke verander nie. Fokus op dit wat goed en reg is, dit verander dalk hulle gedagtes […]
MOEDERSDAG 2026
MOEDERSDAG 2026 Aan elke vrou verbonde aan Laerskool Blanco, wil ons vandag graag dankie sê vir die rol wat julle vertolk in ons leerders se lewens. Dankie vir julle omgee, […]
FIETSRY Suid-Kaapse MTB 2026
FIETSRY Suid-Kaapse MTB 2026 Baie geluk aan Johan Meyer met sy uitstekende 1ste plek 🥇 en Reyneke Meyer met ’n puik 2de plek 🥈 by die Suid-Kaapse MTB! Julle het […]








