‘n Groot dankie aan Engen – George Eco Stop !
Baie dankie vir julle ruim borgskap van ons personeel se nuwe hemde. Ons waardeer julle ondersteuning en betrokkenheid by Laerskool Blanco opreg.
Dankie dat julle saam met ons trots is op ons skool!