Bemarkingsgeleentheid 2026

Is jou besigheid opsoek na n goeie bemarkingsgeleentheid? Met meer as 2000 voertuie wat elke dag verby ons skool ry is hierdie die perfekte spasie. Hierdie advertensieborde wys na die besige Montague straat en ook na die skool waar dit deur elke persoon op die skoolterrein gesien kan word.
Kontak bemarking@blancolaer.co.za voor die einde van November en kry die advertensie nog vir 2026 prys.