Juffrou Pietriëtte verjaar.

Dit is die juffrou met die meeste geduld, mooiste musiek talent en die lekkerste geselsies. Ons hoop dat hierdie nuwe lewensjaar gevul sal wees met seën en vreugde. Baie geluk met jou verjaarsdag!
Dit is dan ook haar laaste verjaarsdag as deel van die Blanco Bokkies. Baie sterkte vir jou nuwe avontuur, maar onthou: as jy een keer ‘n Blanco Bokkie was is jy altyd ‘n Blanco Bokkie.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *