Education is important, but coffee is importanter! 😋
Die pad na ‘n Blanco-onnie se hart is defnitief deur ‘n goeie koppie koffie, so wat ‘n fantastiese manier om die jaar te begin.
Baie welkom terug aan al ons personeel. Ons glo dat dit ‘n goeie jaar sal wees vir elkeen.
Elkeen is vanoggend bederf met ietsie soet en ook ‘n heerlike koppie “teacher fuel” van Millwick’s Cafe .
Ons kan nie wag om ons leerders ook terug te verwelkom nie.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *