Juffrou Caren verjaar!
Baie geluk met jou verjaarsdag juffrou Caren. Ons hoop juffrou het ‘n feestelike eerste skooldag gehad en mag dit ‘n geseënde jaar wees wat voorlê.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *