Juffrou Esmerelda Verjaar 2023

Juffrou Esmeralda verjaar! Sy is verantwoordelik vir ons sosiale media en verskyn daarom baie min op foto’s. Sy is altyd bereid om te help en nog iets ekstra te doen wat van haar gevra word. Baie geluk met jou verjaarsdag!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *