Tannie Marinda verjaar – 28 Oktober 2023

Tannie Marinda verjaar! As jy sukkel by die fotostaatmasjien, roep vir Marinda, as jy wil hê jou klas moet ‘spotless’ wees, roep vir Marinda. Dankie vir jou harde werk en uit die maag uit lag. Baie geluk met jou verjaarsdag Marinda, ons hoop jy het ‘n lekker dag en jaar.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *