Oubos Nuus – 6 Februarie 2024

#oubos2024 Baie geluk ons wenklasse van die week 29 Jan. – 2 Febr. Ons totale bedrag tot stand is R45 666.50 Juf. Anzel/Jani se Graad R-klas en Juf. Suni se Graad 7-klas het gister gesmul aan hul wafels as beloning. Ons het nog net hierdie week oor om in te samel en ons doelwit van […]

Read more
Oubos Nuus – 29 Januarie 2024

#oubos2024 Ons wenklasse vir verlede week se insameling was Juf. Anzel se Gr.R-klas en Juf. Clarise se Gr.6-klas. Baie geluk aan hierdie 2 klasse, hulle was vandag bederf met . Kom ons hoop dat die week wat kom se insameling ook so goed lyk en dat ons teen die einde van volgende week ons doelwit […]

Read more
Oubos 2024

Op 9 en 10 Februarie sal ons jaarlikse Oubos MTB plaasvind, in samewerking met Chain Gang Events. Skryf nou in en voorkom teleurstelling! 𝐎𝐔𝐁𝐎𝐒 𝐌𝐓𝐁 𝐂𝐇𝐀𝐋𝐋𝐄𝐍𝐆𝐄 𝐃𝐀𝐓𝐄 : Saturday, 10 February 2024 𝐕𝐄𝐍𝐔𝐄 : Blanco Primary, GEORGE 𝐕𝐄𝐍𝐔𝐄 : 10km / 25km / 50km 𝐄𝐍𝐓𝐄𝐑 𝐎𝐍𝐋𝐈𝐍𝐄 : https://www.entryninja.com/events/79973-oubos-mtb-xcm-2024

Read more
Oubos nuus – 23 Januarie 2024

Baie geluk aan graad 2A en 4H wat hierdie week se wenners is van die Oubos borgvorm fondsinsameling. Hierdie klasse het die hoogste gemiddelde inkomste per leerder in die klas gehad en is met roomys bederf. Hou so aan, volgende week se wenklasse kry “doughnuts”. Onthou om in te skryf vir die Oubos MTB, dit […]

Read more