Baie geluk aan graad 2A en 4H wat hierdie week se wenners is van die Oubos borgvorm fondsinsameling. Hierdie klasse het die hoogste gemiddelde inkomste per leerder in die klas gehad en is met roomys bederf.
Hou so aan, volgende week se wenklasse kry “doughnuts”.
Onthou om in te skryf vir die Oubos MTB, dit gaan ‘n dag van groot opwinding en pryse wees.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *