Baie geluk ons wenklasse van die week 29 Jan. – 2 Febr. Ons totale bedrag tot stand is R45 666.50 Juf. Anzel/Jani se Graad R-klas en Juf. Suni se Graad 7-klas het gister gesmul aan hul wafels 🧇 as beloning. Ons het nog net hierdie week oor om in te samel en ons doelwit van R60 000.00 te bereik! Ek glo ons gaan die berg saam uitklim en van hierdie poging ‘n sukses maak. 🏆

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *