Ons wenklasse vir verlede week se insameling was Juf. Anzel se Gr.R-klas en Juf. Clarise se Gr.6-klas. Baie geluk aan hierdie 2 klasse, hulle was vandag bederf met 🍩.
Kom ons hoop dat die week wat kom se insameling ook so goed lyk en dat ons teen die einde van volgende week ons doelwit bereik!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *