43ste Koorfees – 2025 Dit is vanjaar die 43ste Koorfees. Ons skool neem jaarliks aan die Koorfees deel. Ons kinder het skitterend gesing. Ons is so trots op julle!
Hoewil Rugby – 14 Augustus 2025
Hoewil Rugby – 14 Augustus 2025 Vandag het die Rugby spanne by Hoekwil gaan kragte meet. O/11 Blanco Span het 14 – 07 gewen O/9 Blanco het 05 – 02 […]
Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe 2025
Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe 2025 Mieke Meyer het Vrydag, 8 Augustus 2025,deelgeneem aan die weskaapse kampioenskappe vir ritmiese gimnastiek. Sy het weskaap klere ontvang en is opgeneem in die weskaap span. […]
Laerskool Blanco dans – 23 Augustus 2025
Laerskool Blanco dans, op Saterdag, 23 Augustus, by die Aartappelstoor. Dit beloof, om soos in die verlede, weereens ‘n heerlike opskop te wees en ons nooi almal hartlik uit om […]
Maandag Motivering – 11 Augustus 2025
Maandag Motivering – 11 Augustus 2025 Help jou medemens om te skyn, eerder as om hulle lig uit te doof. Wanneer jou liggie die dag flou is, kan hulle lig […]
O/13 SPORT NAWEEK 2025
O/13 SPORT NAWEEK Saterdag het ons n baie lekker Sportdag saam met die O/13 Rugby en Netbal spanne gehad by Hoërskool Outeniqua (Kwaggas). Baie geluk aan al die spanne wat […]
Vrouedag 2025
Vrouedag 2025 Laerskool Blanco wens julle ‘n baie geseënde Vrouedag toe!
Brief uit die Hoof se kantoor: 08 Augustus 2025
Brief uit die Hoof se kantoor: 08 Augustus 2025
O/13 Hokkie – Aug 2025
O/13 Hokkie – Aug 2025 Ons Hokkie-bokkies is vandag in aksie by Hoërskool Outeniqua (Kwaggas) . Hierdie wedstryde is deel van ons sportnaweek se verrigtinge. Gaan ondersteun hulle gerus.
Braai saam met die Hoof 2025
Braai saam met die Hoof 2025 Wat ‘n lekker aand van warm vure, nuwe ontmoetings, lekker gesels en geurige koffie. Waar die kinders hulself moeg gespeel het op die […]









