TENNIS Eden Mini Masters Tennistoernooi 2025 MW Robertson is uitgenooi om deel te neem aan die Eden Mini Masters Tennistoernooi. Dit vind plaas vanaf 5-7 Desember in George. Slegs 8 spelers […]
Maandag Motivering – 01 Desember 2025
Maandag Motivering – 01 Desember 2025 Ons hoor dikwels dat eerste indrukke blywend is. Ons vergeet soms dat daardie indrukke nie net oor voorkoms gaan nie. Die innerlike maak gereeld […]
GRAAD 7 KLOKLUI-SEREMONIE – DIE AFSLUITING EN NUWE BEGIN 2025
GRAAD 7 KLOKLUI-SEREMONIE – DIE AFSLUITING EN NUWE BEGIN 2025 Vandag het ons Graad 7-leerders die klok gelui — ’n klank wat diep in ons harte weerklink. Van kleuterstappies tot […]
BUITESPORT: GEORGE DIRT KARTING: Passion For Speed 2025
BUITESPORT: GEORGE DIRT KARTING: Passion For Speed Tydens die GEORGE DIRT KARTING: Passion For Speed op 22 November het Franco Lotz ‘n 1ste plek behaal in sy klas – Developments.. […]
PRE-PRIMER GRADEPLEGTIGHEID 2025
PRE-PRIMER GRADEPLEGTIGHEID 2025 Gister het ons Pre-primêre maats van Laerskool Blanco met trots hul gradeplegtigheid gevier. Na n jaar vol leer, speel en groei is die maats nou gereed en […]
Brief oor 2de begrotingsverg met begroting aangeheg 2025
Brief oor 2de begrotingsverg met begroting aangeheg 2025
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 25 November 2025
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 25 November 2025
Maandag Motivering – 24 November 2025
Maandag Motivering – 24 November 2025
Tennis – Reef Hudson Toernooi 2025
Tennis – Reef Hudson Toernooi 2025 Ons rooi- en oranjebalspanne het deelgeneem aan die Reef Hudson toernooi. Ons is trots om te sê dat hulle ‘n blink toekoms het wat […]
N GROOT DANKIE AAN KAZIN!
N GROOT DANKIE AAN KAZIN! Ons wil graag ’n opregte woord van dank rig aan KAZIN vir hulle ongelooflike skenking van die wagtehuisie vir ons skool. 🌟 Dankie dat julle […]









