Damesmiddag met Gretha Wiid 2026

Dames, kom geniet ’n inspirerende en bemoedigende middag saam met die geliefde Gretha Wiid!
✨ ’n Geleentheid om te lag, te leer, te groei en nuwe moed vir die pad vorentoe te ontvang.
Bring jou vriendinne, ma, suster of kollega saam en kom deel in ’n middag van lag, inspirasie en samesyn.
Bespreek jou plek vandag – sitplekke is beperk!

https://www.quicket.co.za/…/383138-gretha-wiid…/