ONTRUIMING
Ons leerders het vandag die skool ontruim as deel van ‘n kwartaallikse veilgheidsoefening.
Ons was bevoorreg om Fidelity ADT sekuriteit ook by ons te hĂȘ.
Hulle brandweerwa en -manne het ons vaardighede opgeskerp om ‘n vuur te blus. Ons weet nou dat ons eerstens die blusser se pennetjie uittrek, dit dan toets, dan die vuur spuit met die blusser en kant-tot-kant bewegings moet uitvoer.
Indien dit ‘n groot vuur is, is dit wys om die brandweerdienste te ontbied.