SKRYWERSBESOEK: JACO JACOBS
Jaco Jacobs het vandag ons leerders besoek. Dit was so lekker om sy entoesiasme te ervaar oor die boeke wat hy skryf.
Baie dankie dat jy lees opwindend maak vir ons leerders…en ook die opvoeders!