SENIORKOOR WERKSWINKEL 2026
Die Seniorkoor het op Saterdag, 14 Februarie, ñ koorwerkswinkel by Laerskool Outeniqua gehad. Dit was ñ lekker en leersame dag.
Mag julle noot vir noot julle sangtalent verder ontwikkel. Laerskool Blanco is trots op julle harde werk!
