INKLEURKOMPETISIE SUPERSPAR Heatherpark
Van ons leerders het ingeskryf vir die kompetisie en gewys hoe mooi hulle kan inkleur.
Baie geluk aan Reyneke Meyer wat ‘n eerste plek behaal het in die ouderdomsgroep 6-8jaar. Mihryn Meyer het ‘n derde plek behaal vir die ouderdomsgroep 9-12jaar.
Hulle is albei bederf met ‘n heerlike geskenkpak vol lekkernye om aan te smul.
