PRE-PRIMER GRADEPLEGTIGHEID 2025

Gister het ons Pre-primêre maats van Laerskool Blanco met trots hul gradeplegtigheid gevier. Na n jaar vol leer, speel en groei is die maats nou gereed en opgewonde om die volgende stap na Graad 1 en R te neem. Die ouers se harte was swaar, maar trots en sien uit daarna om hulle in die nuwe jaar te sien floreer!
Geluk Blanco Bokkies!
Daar is nog baie fotos wat julle kan sien en download op die link:
https://adelevanzylphotography2.pixieset.com/preprimergr…/
(Fotos sal vir die volgende Maand daar beskikbaar wees, onthou om dit betyds te download asseblief)