NOODHULP

Ons sĂȘ baie dankie aan Michael Herholdt en ER24 wat ons Gr.6-leerders meer oor basiese noodhulp geleer het.
Dit vorm deel van die Lewensvaardighede kurrikulum en Michael het dit uitstekend aangebied. Ons glo dat ons leerders nou presies weet wat om in n noodsituasie te doen.
#blanco #blancobokkies #kennisismag