WIT 🐘 VERKOPING

Baie dankie aan elkeen wat iets gestuur het vir die verkoping. Ons maats het dit vreeslik geniet om vandag te kyk watter items hulle grag wil koop.

Ons hoop nie dat hulle dieselfde items gekoop het, wat ons ouers geskenk het vir die verkoping nie🫢

Dankie aan al die helpers wat vandag gehelp het om die verkope te hanteer, ons waardeer dit so baie.