Boomplantdag 2025
Ons het hierdie jaar as skool 2 nuwe Assegaaibome geplant by die netbalbane. In die toekoms gaan ons heerlike koelte hĂȘ terwyl die kinders Netbal en Tennis speel. Baie dankie aan Anene Lombard vir die skenking van bome.