GRAAD 6 LEERDERS LEER OOR ELEKTRIESE STROOMBANE
Ons graad 6 leerders het hierdie afgelope week oor elektriese stroombane geleer, waar hulle elkeen hulle eie stroombaan moes bou.
Hierdie kinders sê nou dat hulle nie meer skrik vir loadshedding nie 💡