Braai saam met die Hoof 2025

Wat ‘n lekker aand van warm vure, nuwe ontmoetings, lekker gesels en geurige koffie.
 
Waar die kinders hulself moeg gespeel het op die rugby veld en rondgeloop het met slushpuppies en roomys ringe om die mond. En die ouers en onderwysers lekker gekuier het om die vure en op kampstoele. Verseker n aandjie wat baie saam geniet het!