GOEIE NUUS – 2025 Dan

Ons danskaartjies is van Maandag, 28 Julie af beskikbaar by die finansieskantoor. Kaartjies kos R175/persoon of indien u ‘n tafel van 10 bespreek is die koste R1 500.
Die tafels moet volgens ‘n land versier word, meld asseblief die land aan by Elydia wanneer u die kaartjies aankoop.
Meld ook asseblief of u ‘n hoender- of beesburger sal verkies (ons moet hierdie inligting aan Spur deurgee)
U is welkom om van Maandag af kontak te maak met Elydia, by die finansieskantoor by 044 8707380 (opsie 1).
Kom geniet die GROOTskermrugby en skop ‘n bietjie stof op saam met ons op Saterdag, 23 Augustus.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *