Vadersdag 16 Junie 2025
Aan elke persoon wat die rol van pa vertolk in ons leerders se lewens, wil ons ‘n geseënde Vadersdag toewens.
Dankie aan die pa’s, instaan-pa’s, bonus-pa’s, ooms, oupas, ma’s wat die rol as pa vertolk en ons opvoeders wat die rol van pa vertolk by die skool wil ons dankie sê vir die insette wat julle lewer en die ondersteuning wat julle op ‘n gereelde basis bied.
