GHOLF
Dané Gerber het 3-4 Oktober, in die Gauteng Noord dames ope gespeel in Pretoria, by die Pretoria Country Club.
Dit was 54 gate houespel oor 2 dae. Sy het met 1 hou gewen teen ‘n baie sterk veld.
Dit is een van die mees gesogte toernooie in Pretoria waaraan spelers
van regoor Suid Afrika deelneem.
Dit was haar tweede groot toernooi oorwining van 2026 Sy was die jongste dames deelnemer gewees
