Welkom terug aan die personeel- 15 Januarie 2024

Education is important, but coffee is importanter! Die pad na ‘n Blanco-onnie se hart is defnitief deur ‘n goeie koppie koffie, so wat ‘n fantastiese manier om die jaar te begin. Baie welkom terug aan al ons personeel. Ons glo dat dit ‘n goeie jaar sal wees vir elkeen. Elkeen is vanoggend bederf met ietsie […]

Read more