Maandag Motivering – 7 April 2025

Maandag Motivering – 7 April 2025 Party van ons was dalk so gelukkig om tydens die vakansie iewers heen te reis en die “journey” te geniet. Mag die nuwe kwartaal […]

Read more
Maandag Morivering – 31 Maart 2025

Maandag Morivering – 31 Maart 2025 Op die eerste Maandag van ons vakansie wil ons almal aanspoor om hierdie dag te benut en iets te doen waarvoor daar nooit tyd […]

Read more
Fietsryspan vir Oubos 2024

Laerskool Blanco se fietsry span is reg vir Oubos 2024. Sterkte julle, hou ons naam hoog en geniet dit!

Read more
Graad 1 – Lewensvaardigheid

Graad 1 – Lewensvaardigheid Ons graad 1 leerders het vandag musiekskudbottels gemaak. Julle is baie graad 1’s, ons kan nie wag om te sien wie almal ‘n loopbaan in musiek […]

Read more
Welkom Pre-primer maats

Ons pre-primêr maats het die eerste dag baie geniet en is almal sommer reeds tuis by Laerskool Blanco. Baie welkom aan al die ou en nuwe maats. Ons kan nie […]

Read more