Laerskool Blanco spog met 7 tweelinge in die skool, in hulle 177ste bestaansjaar. In die agterste ry van links na regs staan Michael en Matthew Lenaers (Gr.6) en Liam en Cayden Cloete (Gr.3). In die middelste ry staan Lüder en Jurek Pretorius (Gr.1), Jianu en Jaiden Taylor (Gr.1) en Josia en Sion du Plessis (Gr.1). Sittende in die voorste ry is Chloé en Corné Vermaak (Gr.R) en Anje en Bain Bekker (Gr. RR)

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *