Op 9 en 10 Februarie sal ons jaarlikse Oubos MTB plaasvind, in samewerking met Chain Gang Events. Skryf nou in en voorkom teleurstelling! πππππ πππ πππππππππ ππππ : Saturday, 10 February 2024 πππππ : Blanco Primary, GEORGE πππππ : 10km / 25km / 50km πππππ ππππππ : https://www.entryninja.com/events/79973-oubos-mtb-xcm-2024
Welkom terug! Ons hoop dat die 2024 skooljaar goed sal verloop vir elkeen. #blancoΒ #blancobokkiesΒ #welkomterugΒ #eersteskooldag
Juffrou Caren verjaar! Baie geluk met jou verjaarsdag juffrou Caren. Ons hoop juffrou het ‘n feestelike eerste skooldag gehad en mag dit ‘n geseΓ«nde jaar wees wat voorlΓͺ. #Blancobokkies #blanco #verjaarsdag
Education is important, but coffee is importanter! Die pad na ‘n Blanco-onnie se hart is defnitief deur ‘n goeie koppie koffie, so wat ‘n fantastiese manier om die jaar te begin. Baie welkom terug aan al ons personeel. Ons glo dat dit ‘n goeie jaar sal wees vir elkeen. Elkeen is vanoggend bederf met ietsie […]
Onthou om jou plakker te kry, Vrydag is dit Bok-Vrydag en Casual day! As deel van die uitleef van ons waarde GOEDHARTIGHEID verkoop ons Loslitdag (Casual Day) plakkers, in samewerking met Up With Downs School, Blanco, George. Kom koop gerus ‘n plakker by die finanskantoor. Alle gelde wat met hierdie projek ingesamel word sal deur […]