Maandag Motivering – 7 April 2025

Maandag Motivering – 7 April 2025 Party van ons was dalk so gelukkig om tydens die vakansie iewers heen te reis en die “journey” te geniet. Mag die nuwe kwartaal […]

Read more
Maandag Morivering – 31 Maart 2025

Maandag Morivering – 31 Maart 2025 Op die eerste Maandag van ons vakansie wil ons almal aanspoor om hierdie dag te benut en iets te doen waarvoor daar nooit tyd […]

Read more
Laerskool Blanco Gholfdag 2024

Laerskool Blanco Gholfdag 2024 112 Spelers op die veld, lekker weer, lekker gees! Venue: Kingswood Golf Estate Hoof Borg: Build it Outeniqua

Read more
Fietsryspan vir Oubos 2024

Laerskool Blanco se fietsry span is reg vir Oubos 2024. Sterkte julle, hou ons naam hoog en geniet dit!

Read more
Graad 1 – Lewensvaardigheid

Graad 1 – Lewensvaardigheid Ons graad 1 leerders het vandag musiekskudbottels gemaak. Julle is baie graad 1’s, ons kan nie wag om te sien wie almal ‘n loopbaan in musiek […]

Read more
Welkom Pre-primer maats

Ons pre-primêr maats het die eerste dag baie geniet en is almal sommer reeds tuis by Laerskool Blanco. Baie welkom aan al die ou en nuwe maats. Ons kan nie […]

Read more